Fotoplakwerk : Begin by die begin

* Read Our FAQ Here

R95.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Deborah Morbin en Tracy Boomer is van die bekendste handwerk skrywers in Suid-Afrika. Hule topverkopers sluit in Handgemaak vir die huis, Nuwe decoupage-tegnieke, Baba- en kleuterfotoplakwerk en Mosaiek - dekoratiewe idees. Hierdie dinamiese tweemanskap se fotoplakklasse was besonder gewild danksy hulle onderhoudende aanbieding en stylvolle idees (wat in al hulle boeke te bespeur is. Hulle eksperimenteer steeds met nuwe handwerksoorte en gebruik tegnieke dikwels in verskillende mediums. Alles wat hulle doen, is op dieselfde vertrekpunt geskoei: stylvolle eenvoud - want selfs die aantreklikse basis kan met oordadige tooisels bederf word. Hulle benadering tot fotoplakwerk is presies dieselfde en al erken hulle dat plakboekwerk met kinders dalk effens meer versiering regverdig, glo hulle nietemin dat die aandag op die foto's moet bly - presies waar dit hoort.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
BLUEWEAVER
View AllClose