Description
Nie alleen 'n waardevolle naslaanwerk nie, maar ook 'n interessante en leesbare versameling feite waarvan SuidAfrikaners aan die einde van die eerste dekade van die 21ste eeu behoort kennis te dra. Kennisgebiede waaronder die politiek, geskiedenis, geografie, letterkunde, religie, die kunste en wetenskap en tegnologie word in 13 afdelings gedek.
Our Delivery Process
Product Category:
Books
Books/Non Fiction
Books/Non Fiction/History Books