Kaptein Pipskwiek

* Read Our FAQ Here

UPC:
9781432304195
58% OFF
Now: R115.00
Was: R273.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description


n die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak_ om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem...

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books New Arrivals Best Sellers