Leer My Lees - Tippie En Die Kam

* Read Our FAQ Here

UPC:
351599312
59% OFF
Now: R37.00
Was: R91.00

Sold Out

Description




Leer speel-speel lees saam met Tippie!

 

Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.

 

Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk.

 

Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.


Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Children Books/Children/Children - First Readers New Arrivals Best Sellers