Rympieland Bk + Cd S/C

* Read Our FAQ Here

UPC:
352146458
67% OFF
Now: R127.00
Was: R382.00

Sold Out

Description


Geniet hierdie immergroen gunstelinge saam met jou kleuters. Omdat almal hierdierympies uit hul kleintyd onthou, voel dit byna soos die voortsetting van ‘n tradisie.
Dit laat Ma en Pa voel of hulle ietsie uit hul eie kinderjare met hul kleinspan kan deel.
Boonop is die plesier wat hierdie rympies gee so aansteeklik, dat as jy begin met “eendjies, eendjies ...” sal ‘n hele paar stemme saam inval om die rympie op te sê.

Dimensions :
Format :
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers :

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Children Books/Children/Children - Picture Books