Vind Uit_ Haaie

* Read Our FAQ Here

UPC:
9780799389722
68% OFF
Now: R117.00
Was: R362.00

Sold Out

Description


Wat wil jy graag uitvind?

 

Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks_

Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.

Haaie

Maak van naderby kennis met allerlei haaispesies en leer hoe om hulle uit te ken, watter die sterkste is, en veel meer. Kyk hoe 'n haai se skelet lyk, leer wat elektroresepsie is, pas die eiers by die regte haaisoort, en vat 'n hap van hul verskillende diëte. Vergelyk verskillende oseaanhabitats, liggaams-groottes, sterte, sintuie en veel meer. Jy kan selfs 'n onderhoud met 'n haaikenner lees, en uitvind hoe jy die oseane kan help bewaar om bedreigde haaie te beskerm.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Children Books/Children/Children Education Books New Arrivals Best Sellers