Volmaan oor die Marico

* Read Our FAQ Here

UPC:
9780992201586
55% OFF
Now: R230.00
Was: R513.00

Sold Out

Description


Die stories in Volmaan oor die Marico is 60 goeie redes waarom Lionel Abrahams vir Herman Charles Bosman ''n Suid-Afrikaanse literêre genie' genoem het. Hulle illustreer ook waarom Roy Campbell ná die publikasie van Mafeking Road in 1947 gesê het dat dit 'die beste stories is wat nog uit Suid-Afrika te voorskyn gekom het'. Dié stories sal jou laat glimlag, hulle sal in jou diepste wese weerklank vind, en jy sal die romantiek raaksien in wat Bosman self genoem het 'daardie dinge wat die ware stempel van Suid-Afrika dra' Ook in Engels besikbaar as Marico Moon.

Dimensions :
Format :
Age Group : ADULT
Page Numbers :

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Fiction Books/Fiction/Fiction - Modern New Arrivals Best Sellers