Zinzi En Saffraan 6 Book Pack

* Read Our FAQ Here

UPC:
6000600072913
58% OFF
Now: R642.00
Was: R1,529.00

Sold Out

Description


Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring_ magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig! In die sesde boek van die reeks is daar ’n aardbewing wat Zinzi-hulle se huis laat skud. Of is dit eerder ’n towerponie-bewing? ’n Baie groot, nuwe vriend daag met erge pyn by Zinzi en Saffraan op. Zinzi, haar ma en Saffraan moet spoedig ’n genesing bedink vir hierdie magiese vriend.


Dimensions :
Format :
Age Group : Ages 6-12
Page Numbers :

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Boxsets & Collections Books/Boxsets & Collections/Children Box Set & Collections